Ford Fiesta
Die Ford Fiesta is 'n superminimotor wat sedert 1976 deur die Ford Motormaatskappy vervaardig word, en is nou in sy sewende geslag. Die Fiesta word in Europa, Brasilië, Argentinië, Meksiko, Venezuela, China, Indië, Taiwan, Thailand en Suid-Afrika vervaardig.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford |
Produksie | 1976–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaangedrewe |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford Focus |
In 2010 is die sesde generasie Fiesta (Merk VI)[1] wêreldwyd bekendgestel, wat dit die eerste Fiestamodel maak wat in Noord-Amerika verkoop word, sedert die Fiesta Merk 1 aan die einde van 1980 gestaak is.
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2008–huidig |
Modeljare | 2009–huidig |
Montering | Spanje (Ford Valencia) Nanjing, China (Changan Ford Mazda) Keulen, Duitsland Cuautitlán Izcalli, Meksiko Rayong, Thailand (sedert 2010)[2] Hai Duong, Viëtnam (Ford Viëtnam) Valencia, Venezuela Chennai, Indië (Ford India) Taoyuan, Taiwan (sedert 2012) São Bernardo do Campo, Brasilië (2013-) |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3/5-deur luikrug 4-deur sedan 3-deur stasiewa |
Platform | Ford B3 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L EcoBoost I3 (turbopetrol) |
Ratkas | 4-gang outomaties 5- of 6-gang handrat 6-gang Ford PowerShift outomaties |
Lengte | 3950 mm |
Breedte | 1722 mm |
Hoogte | 1481 mm |
Massa | 1041 - 1100 kg |
Asafstand | 2489 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Ford EcoSport Mazda2 |
Ford het al meer as 16 miljoen eenhede van die Fiesta verkoop sedert 1976,[3][4][5] wat dit een van die besverkoper Fordmodelle maak na die Escort en die F-reeks.
Spesifikasies: Ford Fiesta EcoBoost PowerShift Ambiente
wysig- Enjin: Inlyndriesilinder 999 cc turbo
- Krag: 74 kW @ 6000 opm
- Wringkrag: 170 Nm @ 1400-4500 opm
- Ratkas: Sesgangdubbelkoppelaar
- Wiele: 15 duim staal
- 0-100 km/h: 10.8 sek
- Topspoed: 180 km/h
- Brandstoftenk: 42 liter
- Prys: R204 900 (Suid-Afrika, Desember 2015)
Sien ook
wysig- Ford Fiesta RS WRC wêreldtydrenmotor.
Verwysings
wysig- ↑ "Still going strong, Ford's youthful spirited Fiesta is celebrating its 30th birthday" (in Engels). Media.Ford.com. 25 Augustus 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2012.
- ↑ Tadeo, Patrick Everett (29 Maart 2013). "Do the Thais Know Something That We Don't?" (in Engels). Top Gear tydskrif. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2018. Besoek op 3 Junie 2013.
- ↑ [1], Autoblog, Julie 2011
- ↑ [2], Besverkopermotors, Maart 2012
- ↑ [3], Besverkopermotors, Maart 2013
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |