Audi Q7
Die Audi Q7 is 'n volgrootte luukse oorkruis SNV wat in September 2005 by die Frankfurt Motorskou onthul is. Produksie van die Q7 is teen herfs-2005 begin by die Volkswagen Bratislava-aanleg in Bratislava, Slowakye.[5] Dit is die eerste SNV uit die Audistal en verkope het in 2006 afgeskop. Later is Audi se tweede SNV, die Q5, onthul as 'n 2009 model. Audi het sederdien 'n derde SNV model vrygestel, die Q3, in die 3de kwartaal van 2011. Die Q7 deel 'n platform met die Volkswagen Touareg en die Porsche Cayenne.
Opgekikkerde Audi Q7 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi |
Produksie | 2005–huidig |
Montering | Slowakye: Volkswagen Bratislava-aanleg[1] Indië: Aurangabad (Audi India)(CKD) [2] Rusland: Kaluga (Volkswagen Group Rus) |
Ontwerper | Walter de'Silva Satoshi Wada (Konsepontwerp: 2002)[3][4] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Volgrootte luukse oorkruis SNV |
Bakstyl | 5-deur SNV |
Uitleg | reguitgemonteerde voorenjin, quattro permanente vierwieldryf |
Platform | Volkswagengroep PL71 |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol 3.0 L V6 Turbo FSI 3.6 L VR6-enjin FSI 4.2 L V8 FSI Diesel 3.0 L V6 TDI 4.2 L V8 TDI 6.0 L V12 TDI |
Ratkas | 6-gang outomaties 8-gang ZF 8HP outo |
Lengte | 5085/5088 mm |
Breedte | 2037 mm (Eur.) / 2075 mm (Am.) |
Hoogte | 1735 mm |
Asafstand | 3002 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Porsche Cayenne Volkswagen Touareg |
Verwysings
wysig- ↑ Christian Steinert, The German Car Blog (22 Augustus 2006). "Audi: New sales division in China" (in Duits). The German Car Blog. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 1 November 2010.
- ↑ "The Audi Q7 – Now, locally assembled" (in Engels). teambhp. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 8 November 2012.
- ↑ "Developing the Audi Q7". fourtitude.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 24 Januarie 2015.
- ↑ "Satoshi Wada to open new design studio - Car Design News". cardesignnews.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op 24 Januarie 2015.
- ↑ "Audi Production in Ultramodern Bratislava Plant". worldcarfans.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2015. Besoek op 17 Junie 2010.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |