Datsun 510
Die Japannese Datsun Bluebird 510 is as die Datsun 1600/1800 in Rosslyn naby Pretoria, Suid-Afrika gebou van 1969 tot 1974.
Datsun Bluebird SSS 4-deur (510) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan Motors |
Ook genoem | Datsun 1300, 1500, 1600 Datsun Bluebird Yue Loong Bluebird 706 (sedan) |
Produksie | 1968-1973 |
Montering | Oppama, Japan Melbourne, Australië[1] Thames, Nieu-Seeland Taiwan[2] Cuernavaca, Meksiko |
Ontwerper | Teruo Uchino |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompak |
Bakstyl | 2- en 4-deur sedan 2-deur koepee 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L Nissan L13 inlynviersilinder 1.3 L Nissan J13 I4 1.4 L Nissan L14 I4 1.5 L Nissan J15 I4 1.6 L Nissan L16 I4 1.8 L Nissan L18 I4 |
Ratkas | 4-gang of 5-ganghandrat 3-gang outomaties |
Lengte | 4145 mm |
Breedte | 1560 mm |
Hoogte | 1401 mm |
Massa | 991 kg |
Asafstand | 2421 mm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Datsun 610 |
Die motor was beskikbaar as 'n 1600 deluxe, 1600 SSS sedan, 1600GL, 1600GL SSS and 1800GL SSS. Hulle het almal onafhanklike agtervering gehad, en die SSS was bykomend met tweelingvergassers toegerus. Hierdie motors was baie gewild vir motorsport in Suid-Afrika, veral vir tydrenne, weens hulle goeie suspensie.
Enjins
wysig- 1.3 L Nissan L13 inlynviersilinder
- 1.3 L Nissan J13 inlynviersilinder
- 1.4 L Nissan L14 inlynviersilinder
- 1.5 L Nissan J15 inlynviersilinder
- 1.6 L Nissan L16 inlynviersilinder
- 1.8 L Nissan L18 inlynviersilinder
-
1970 Datsun 510 2-deur
-
Datsun 1600 4-deur (510)
-
Datsun Bluebird SSS koepee (510)
-
1970 Datsun Bluebird Safariwenner
Verwysings
wysig- ↑ Davis, Pedr; Davis, Tony (1990). Volvo downunder: A Swedish success story. Blakehurst, NSW: Marque. p. 76. ISBN 0-947079-14-9.
- ↑ 1968 Datsun Bluebird 510 at earlydatsun.com
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |