Bespreking:Pierneefmuseum

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Ossewa

Daar is ook 'n Pierneef Museum in Stellenbosch. Groete. Frank (kontak) 12:00, 5 Maart 2017 (UTC)Beantwoord

Korrek, dis in Franschhoek op die wynlandgoed La Motte. [1] Adriaan Joubert (kontak) 13:21, 5 Maart 2017 (UTC)Beantwoord
Dankie vir die informasie, ek het dit hernoem na Pierneefmuseum Pretoria en 'n aanstuur gemaak na dubbelsinnig. Hoop dit het reg uitgekom, help maar asb. indien dit nie reg is nie. Ossewa (kontak) 16:32, 5 Maart 2017 (UTC)Beantwoord
Baie dankie vir al jou artikels en bydraes, Ossewa! Net 'n opmerking: Artikels word vir 'n volledige geskiedenis geskuif, nie copyc & paste nie. Maar omdat dit jou artikel was en jy dit gedoen het, is dit geen probleem nie. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:00, 5 Maart 2017 (UTC)Beantwoord
Dankie JCIV, ek sal (hopelik) onthou on skuif te gebruik in die toekoms, eerder as copy & paste Groete Ossewa (kontak) 14:21, 9 Maart 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "Pierneefmuseum"-bladsy.