Bespreking:Spoedhardloop
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Burgert Behr in onderwerp Naam
Naam
wysigEk twyfel of dit spoedhardloop sal wees in Afrikaans. Dalk eerder iets soos spoedspel. Anders moet 'n mens die Engelse speedrun gebruik, soos in ander tale. Verkieslik spoedspel. ~ Burgert (kontak) ~ Burgert (kontak) 15:27, 27 Julie 2023 (UTC)