Bethanien-lughawe
Bethanien-lughawe (ICAO: FYBC) is 'n klein lughawe wat die dorp Bethanien, Namibië bedien. Die aanloopbaan is 5 km suidoos van die dorp, parallel met die C14-pad.
Bethanien-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: geen – ICAO: FYBC | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Bethanien | ||
Hoogte bo seevlak | 3 500 vt / 1 067 m | ||
Koördinate | 26°32′45″S 17°10′55″O / 26.54583°S 17.18194°O | ||
Landkaart | |||
Ligging van die lughawe in Namibië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
18/36 | 1 272 | 4 173 | Ongeteer |
Bron: Google-kaarte[1] |