Bihar
Bihar (Hindi: बिहार, [bɪˈɦaːr]; Oerdoe: بہار) is 'n deelstaat in die noordooste van Indië en een van die armstes in die land. Die hoofstad en grootste stad van die deelstaat is Patna (met 'n bevolking van 5 772 804 in 2010). Volgens die 2011-sensus het Bihar 'n bevolking van sowat 104 miljoen gehad en is dus die derde mees bevolkte deelstaat in die land. Bihar se geografie word veral deur die groot Gangesrivier gekenmerk. Naas die ampstale word veral die Bihari-tale Angika, Bhojpuri, Magahi, Maithili en Pali, asook Ho in dié deelstaat gepraat.
Bihar | |
---|---|
Besienswaardighede in Bihar | |
Leuse(s): Volkslied: Mere Bharat Ke Kanth Haar (Hindi vir: "Die krans van my Indië") | |
Ligging van Bihar in Indië | |
Koördinate: 25°24′0″N 85°6′0″O / 25.40000°N 85.10000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Patna |
Grootste stad | Patna |
Gestig op | 22 Maart 1912 |
Deelstaat | 26 Januarie 1950 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Bihar |
• Goewerneur | Phagu Chauhan (BJP) |
• Hoofminister | Nitish Kumar (JD(U)) |
Oppervlak | |
• Totaal | 94 163 km2 (36 357 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 104 099 452 |
• Digtheid | 1 102/km2 (2 850/vk. myl) |
• Rang | 3de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Hindi (hele deelstaat)[3] Oerdoe (sekondêre ampstaal)[4] |
Webwerf | www.gov.bih.nic.in |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "State Profile". Regering van Bihar. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2017. Besoek op 27 September 2017.
- ↑ (en) "Bihar Profile" (PDF). census.gov.in. Besoek op 14 Maart 2020.
- ↑ (en) "The Bihar Official Language Act, 1950" (PDF). Cabinet Secretariat Department, Government of Bihar. 1950. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 April 2015. Besoek op 9 April 2015.
- ↑ (en) Benedikter, Thomas (2009). Language Policy and Linguistic Minorities in India: An Appraisal of the Linguistic Rights of Minorities in India. Münster: LIT Verlag. p. 89. ISBN 978-3-643-10231-7. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2015. Besoek op 10 April 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bihar.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 15 Junie 2011 op Wayback Machine
- (en) "Bihar". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2021.