Bill Hicks
Amerikaanse komediant
William Melvin Hicks (16 Desember 1961 – 26 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse komediant en musikant. Sy materiaal het 'n wye verskeidenheid sosiale kwessies ingesluit, insluitend godsdiens, politiek en filosofie.
Bill Hicks | |
---|---|
Hicks in 1991 | |
Gebore | William Melvin Hicks 16 Desember 1961 Valdosta, Georgia, Verenigde State |
Sterf | 26 Februarie 1994 (op 32) Little Rock, Arkansas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Komediant, musikant |
Webwerf | billhicks |
Op die ouderdom van 16, toe hy nog in hoërskool was, het Hicks opgetree in Houston, Texas. Gedurende die 1980's het hy Amerika getoer en 'n aantal hoëprofiel-televisievertonings gemaak, maar in die Verenigde Koninkryk het hy beduidende aandag gekry en by groot plekke tydens sy 1991-toer opgetree.[1]
Bill Hicks is oorlede aan pankreaskanker op die ouderdom van 32.
Diskografie
wysig- 1990: Dangerous
- 1992: Relentless
- 1997: Arizona Bay
- 1997: Rant in E-Minor
- 2001: Philosophy: The Best of Bill Hicks
- 2002: Love, Laughter and Truth
- 2002: Flying Saucer Tour Vol. 1
- 2003: Shock and Awe
- 2005: Salvation
- 2010: The Essential Collection
Bibliografie
wysig- Love All the People: Letters, Lyrics, Routines
Verdere leesstof
wysig- Booth, Kevin; Bertin, Michael (Maart 2005). Bill Hicks: Agent of Evolution. New York City: HarperCollins. ISBN 0-00-719829-9.
- Jarvis, Zeke (7 April 2015). Make 'em Laugh! American Humorists of the 20th and 21st Centuries. ABC-CLIO. ISBN 978-1-4408-2994-9.
- Kaufman, Will (1997). Comedian As Confidence Man: Studies in Irony Fatigue. Detroit, Michigan: Wayne State University Press. ISBN 0-8143-2657-9.
- Mack, Ben; Pulkkinen, Kristin (Oktober 2005). What Would Bill Hicks Say?. ISBN 1-933368-01-2.
- Newfield, Jack (2003). American Rebels. New York: Nation Books. ISBN 1-56025-543-9.
- Outhwaite, Paul (November 2003). One Consciousness: An Analysis of Bill Hicks's Comedy (3rd uitg.). D.M. Productions. ISBN 0-9537461-3-5.
- True, Cynthia (2002). American Scream: The Bill Hicks Story. New York: HarperCollins. ISBN 0-380-80377-1.
Verwysings
wysig- ↑ "Bill Hicks Personal Life and Career" (in Engels). Bestcomedyonline.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 28 Augustus 2011.
{{cite web}}
: Onbekende parameter|dead-url=
geïgnoreer (hulp)
Eksterne skakels
wysigWikiquote het aanhalings in verband met Bill Hicks |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bill Hicks. |