Bill Skarsgård
Bill Istvan Günther Skarsgård (gebore 9 Augustus 1990) is 'n Sweedse akteur, bekend vir sy rolle in Simple Simon, Allegiant, It, en Hemlock Grove.
Bill Skarsgård | |
---|---|
Bill Skarsgård in 2018 | |
Gebore | Bill Istvan Günther Skarsgård 9 Augustus 1990 Vällingby, Swede |
Beroep | Akteur |
Ouer(s) | Stellan Skarsgård My Agnes |
Vroeë lewe
wysigSkarsgård is gebore op 9 Augustus 1990 in Vällingby, Swede, as die seun van die akteur Stellan Skarsgård en sy eerste vrou, My Sonja Marie Agnes.[1][2][3] Bill het sewe broers en susters: Alexander, Gustaf, Sam, Valter, Ossian, Kolbjörn, en Eija. Drie van hulle, Alexander, Gustaf, en Valter, is ook akteurs. Ossian en Kolbjörn is halfbroers van 'n latere huwelik tussen Stellan Skarsgård en Megan Everett.[4][5]
Loopbaan
wysigIn 2011 is Skarsgård genomineer vir 'n Guldbagge Toekenning vir sy hoofrol as Simon in Simple Simon.
In 2012 wen hy die Europese Filmakademie se Shooting Stars-toekenning op die ouderdom van 21.
In April 2014 verskyn Skarsgård op die voorblad van Hero, 'n tweejaarlikse mansmode-en-kultuurtydskrif, gefotografeer deur Hedi Slimane. In die uitgawe het sy pa met hom 'n onderhoud gevoer.[6] Hy speel as Matthew in die wetenskapfiksieriller The Divergent Series: Allegiant (2016), sy eerste groot Amerikaanse fliek.
In Junie 2016 het Skarsgård die gewilde gruwelskurk Pennywise the Dancing Clown gespeel, in die komende 2017-film It ná 'n ander akteur, Sal Poulter, as gevolg van ander projekte die rol nie meer kon voltooi nie.[7]
In Julie 2017 is daar aangekondig dat Skarsgård 'n gereelde rol in Castle Rock gaan speel as 'n jong man met 'n ongewone regsprobleem.
Filmografie
wysigFilm
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2000 | White Water Fury | Klasse | |
2007 | Spending the Night | Victor | Kort |
2008 | Pigan brinner! | Tonårs-Nosferatu | Kort |
2008 | Arn – The Kingdom at Road's End | Erik | |
2009 | Kenny Begins | Pontus | |
2010 | I rymden finns inga känslor | Simon | Engels: Simple Simon |
2010 | Behind Blue Skies | Martin | |
2011 | The Crown Jewels | Richard Persson | |
2011 | Simon & the Oaks | Simon | |
2012 | Anna Karenina | Captain Machouten | |
2013 | Victoria | Otto | |
2016 | The Divergent Series: Allegiant | Matthew | |
2016 | A Stone Appears | Man | |
2017 | Battlecreek | Henry | |
2017 | Atomic Blonde | Merkel | |
2017 | It - Part One: The Losers' Club | It / Pennywise the Dancing Clown | In naproduksie |
2017 | Battlecreek | Henry | |
2017 | Moomins and the Winter Wonderland | Moomintroll | Stemrol |
2018 | Assassination Nation | Mark | |
2018 | Deadpool 2 | Axel Cluney / Zeitgeist | |
2019 | It: Chapter Two | It / Pennywise the Dancing Clown | |
2020 | Nine Days | Kane | |
2020 | The Devil All the Time | Willard Russell | |
2021 | Naked Singularity | Dane | |
2021 | Eternals | Kro (stem en bewegingsopname) | [8] |
2023 | John Wick: Chapter 4 | Marquis | |
(moet nog aangekondig word) | The Things They Carried | (moet nog aangekondig word) | Na produksie |
(moet nog aangekondig word) | Boy Kills World | Boy | Verfilming |
Televisie
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2002 | Laura Trenter – Dad, the Policeman | Tony | TV minireeks, 2 episodes |
2009 | Livet i Fagervik | Mårten | 1 episode |
2013–2015 | Hemlock Grove | Roman Godfrey | 33 episodes |
2018 | Castle Rock |
Verwysings
wysig- ↑ On my radar: Bill Skarsgård's cultural highlights The Guardian, July 20, 2014
- ↑ Lindholm, Peter (22 Maart 2009). "Bill Skarsgård: Stellan är min största förebild". Metro International (in Sweeds). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2010. Besoek op 20 September 2010.
- ↑ "Stellans exfru talar ut om missbruket". Aftonbladet (in Sweeds). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2018. Besoek op 4 Desember 2016.
- ↑ "Stellan Skarsgård pappa igen - till en Kolbjörn". Aftonbladet (in Sweeds). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2018. Besoek op 4 Desember 2016.
- ↑ Abramovitch, Seth (24 Augustus 2012). "Stellan Skarsgard, 61, Welcomes Baby Number 8" (in Engels). Hollywood Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2019. Besoek op 21 September 2012.
- ↑ "HERO 11: Shift Zero" Geargiveer 6 Julie 2014 op Wayback Machine
- ↑ Kit, Borys; Siegel, Tatiana (2 Junie 2016). "Stephen King's 'It' Adaptation Finds Its Pennywise the Clown (Exclusive)" (in Engels). The Hollywood Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2020.
- ↑ BSL [@bigscreenleaks] (18 Oktober 2021). "#Kro will NOT be played by Dan Stevens in #Eternals. He's played by Bill Skarsgård. t.co/XP8kd3uA6U" (Tweet) (in Sweeds). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2021. Besoek op 19 Oktober 2021 – via Twitter.
Eksterne skakels
wysig- Bill Skarsgård in die Internet-rolprentdatabasis
- Bill Skarsgård in die Sweedse rolprentdatabasis
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bill Skarsgård.