Stellan Skarsgård
Stellan John Skarsgård is 'n Sweedse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Jan Nyman in Breaking the Waves (1996), Kaptein Tupolev in The Hunt for Red October (1990), Prof. Gerald Lambeau in Good Will Hunting (1997), Bootstrap Bill Turner in Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006) en Pirates of the Caribbean: At World's End(2007), Bill Anderson in Mamma Mia! (2008), Bevelvoerder Maximilian Richter in Angels and Demons (2009), Martin Vanger in The Girl With the Dragon Tattoo (2011), Dr Erik Selvig in die Marvel Film Heelal films Thor (2011), The Avengers (2012), Thor: The Dark World (2013), en Avengers: Age of Ultron (2015) en The Grand Duke in Cinderella (2015).
Stellan Skarsgård | |
---|---|
Gebore | Stellan John Skarsgård 13 Junie 1951 |
Beroep | Akteur |
Eggenoot | My Agnes 1975 - 2007 Megan Everett vanaf 2009 |
Kinders | 8, insluitend Alexander, Gustaf, Bill en Valter |
Vroeë lewe
wysigSkarsgård is gebore in Göteborg, Swede, die seun van Gudrun (née Larsson) en Jan Skarsgård.[1][2] Die gesin het dikwels verhuis, en het onder andere in Helsingborg, Totebo, Kalmar, Marielund en Uppsala gewoon.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Stellan Skarsgaard Biography" (in Engels). Filmreference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 5 Maart 2010.
- ↑ Thyselius, Erik (1999). Vem är det?: Svensk biografisk handbok: Volume 44. Norstedt. p. 1004.
- ↑ "Hollywood's Lonely Hero" (in Zoeloe). Stellanonline.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 5 Maart 2010.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stellan Skarsgård.