Bisi is 'n klein nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R56-hoofweg en noord van Harding. Die dorp is in 1884 uitgelê maar was reeds voor dit 'n belangrike handelspos. Die naam beteken glo groot dorp.

Bisi
Bisi is in KwaZulu-Natal
Bisi
Bisi
 Bisi se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°25′0″S 29°54′0″O / 30.41667°S 29.90000°O / -30.41667; 29.90000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikHarry Gwala
MunisipaliteitUmzimkhulu
Oppervlak
 • Totaal3,64 km2 (1,41 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 967
 • Digtheid815/km2 (2 110/vk. myl)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bisi". Sensus 2011.