’n Bisjt (Arabies: بِشْت), misjla مِشْلَح) of ala (عَبَاء) is ’n tradisionele mantel vir mans in die Arabiese wêreld.[1] Dit is ’n vloeiende mantel wat oor ’n top gedra word en is gewoonlik swart, bruin, beige, room of grys. Dit word gewoonlik vir prestige op spesiale geleenthede gedra, soos Eids of Vrydaggebed

Koning Faisal van Saoedi-Arabië, in ’n wit top en swart bisjt met goue strepe, en president Richard Nixon van Amerika skud blad tydens samesprekings in 1974.

Die bisjt word ook deur adellikes en hoës in Oos-Afrika gedra, soos deur stamhoofde, konings en imams.

VerwysingsWysig

    • *"Traditional & modern: The Saudi man's bisht". 7 November 2012.
    • *Urbanarabian. "B – Sweater – Over Sized Sweater". Urbanarabian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2016-09-11. Besoek op 2016-05-23.
    • *Hannah (27 April 2011). "Saudi Arabian Bisht".
    • *"صانع بشوت الحكام وكبار الشخصيات "البراهيم" لـ"الأحساء نيوز":صنعت بشت الملك فهد وابنه – صحيفة الأحساء نيوز". www.hasanews.com.
    • *"البشت في الخليج العربي". www.abuhaleeqa.net.
    • *S. D. Goitein (1983). A Mediterranean Society: Daily life. University of California Press. pp. 464–. ISBN 978-0-520-04869-0.

Eksterne skakelsWysig