Bittergousblom
Die Bittergousblom (Arctotis fastuosa) is 'n eenjarige kruidagtige struik wat blom vanaf September tot Oktober. Dit verkies vol son en matige water. Die plant is 'n bosagtige struik met grysgroen blare en mooi oranje madeliefieblomme met 'n dubbele ry blomblare aan lang stele. Die blomblare van die binneste ry het 'n donkerbruin vlek aan die basis. Dit is inheems aan die Namibië, die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.
-
'n Bittergousblom.
-
Inligtingsbord in Kirstenbosch.
-
Illustrasie van plant.
Bittergousblom / Namakwalandse gousblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fastuosa
|
Binomiale naam | |
Arctotis fastuosa | |
Sinonieme | |
|
Bronne
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Arctotis fastuosa. |
- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online