Blaaubankrivier
rivier in Suid-Afrika, sytak van die Magaliesrivier
Die Blaauwbankrivier is 'n rivier wat suid van Magaliesburg in Gauteng, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Magaliesrivier.
Blaauwbankrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Gauteng → Noordwes |
Monding | Magaliesrivier |
Monding-hoogte | 1 194 m |
Koördinate: 26°0′3″S 27°32′44.5″O / 26.00083°S 27.545694°O |
Ontspring
wysigMonding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Skeerpoortrivier se monding by Geonames.org (cc-by)