Bladgrond

nedersetting in Suid-Afrika

Bladgrond is 'n nedersetting op die N14 in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die plekkie lê 58 km oos van Pofadder en 74 km wes van Kakamas.

Bladgrond
Bladgrond is in Noord-Kaap
Bladgrond
Bladgrond
Koördinate: 28°50′0″S 19°51′0″O / 28.83333°S 19.85000°O / -28.83333; 19.85000Koördinate: 28°50′0″S 19°51′0″O / 28.83333°S 19.85000°O / -28.83333; 19.85000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ookWysig