Blanke Namibiërs

Blanke of Wit Namibiërs (Engels: White Namibians) is ’n term wat verwys na die wit etniese groep van Namibië. Die meerderheid blanke Namibiërs praat Afrikaans (60-70%) en daarna Duits (20-32%). Volgens die 1981-sensus in Namibië was daar 76 430 blanke Namibiërs (van wie 71% Afrikaans as moedertaal gepraat het).[3]

Blanke Namibiërs

Totale bevolking: Vlag van Namibië 75 000[1] tot 100 000[2]
3,4% tot 4,3% van Namibië se bevolking
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Kanada Kanada
Taal: Afrikaans (60%), Duits (32%), Engels (7%), Portugees (1%)
Geloofsoortuiging: Christendom (meerderheid)
Ateïsme en Judaïsme (minderheid)
Verwante etniese groepe: Afrikaners, Kleurlinge, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig