Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bleekvlerkkeilstert (Bulweria bulwerii) is 'n stormvoël en 'n seldsame swerwer aan die weskus van Suid-Afrika. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 80 - 120 g met 'n vlerkspan van 68 - 72 sentimeter. 100,000 pare broei op eilande in die Noord-Atlantiese en Stille Oseaan en klein getalle in die Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Bulwer's petrel.

Bleekvlerkkeilstert
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Bulweria
Spesie: B. bulwerii
Binomiale naam
Bulweria bulwerii
Jardine & Selby, 1828
Bleekvlerkkeilstert

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Bulweria bulwerii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.