Bloedrivier (Mpumalanga)
- Vir die meer bekende Bloedrivier in Kwa-Zulu Natal, sien Bloedrivier (Buffels)
Die Bloedrivier is 'n rivier in die sentrale Mpumalangaprovinsie. Dit vloei in 'n weswaartse rigting, voor dit uitmond in die Olifantsrivier 4 kilometer noord van Groblersdal.
Bloedrivier, Mpumalanga | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Limpoporivier |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 889 m |
Koördinate: 25°7′32″S 29°24′24″O / 25.12556°S 29.40667°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Bloedrivier se monding by Geonames.org (cc-by)