Blokkop
Die Blokkop is 'n berg naby Franschhoek en Villiersdorp in die Overbergstreek, wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Blokkop | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1593 meter bo seevlak |
Koördinate | 33°57′56″S 19°15′11″O / 33.96542°S 19.25296°O |