Blouberg (Vrystaat)
Die Blouberg is 'n bergpiek suid van Bethlehem en wes van Clarens in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is 'n deel van die Rooiberge.
Blouberg | |
---|---|
Oos-Vrystaatse landskap by Clarens met die Blouberg op die agtergrond.
| |
Ligging | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 109 meter bo seevlak |
Reeks | Rooiberge |
Koördinate | 28°23′27″S 28°11′10″O / 28.3909°S 28.1861°O |
Bergtipe | Bergpiek |
Ligging van die Blouberg in die Oos-Vrystaat |