Bloudisseldoring
Die bloudisseldoring (Berkheya purpurea)[1] is 'n plant wat inheems aan Lesotho en Suid-Afrika is. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]
Bloudisseldoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. purpurea
|
Binomiale naam | |
Berkheya purpurea (DC.) Mast.
| |
Sinonieme | |
|
Hierdie plant het 'n lang penwortel en 'n party stekelrige blare in rosetvorm dig op die grond. Die blare word 25 lank. Dit is 'n meerjarige plant wat vinnig groei. Die blomstingel kan 1 m hoog word. Die blomme is ligpers.
Bloudisseldoring groei in die berggrasland van die Drakensberge op 'n hoogte van 1500 tot 3000 m.[3]
Fotogalery
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:184613-1
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
- ↑ "PlantZAfrica" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2017. Besoek op 15 Desember 2016.