Boötes I-dwergsterrestelsel
satellietsterrestelsel van die Melkweg
Die Boötes I-dwergsterrestelsel of Boo I dSph is ’n dowwe sterrestelsel met ’n ligsterkte 100 000 keer dié van die Son en ’n absolute magnitude van –5,8. Dit is sowat 197 000 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Veewagter. Dit lyk of die stelsel beïnvloed word deur ’n getykrag[1] van die Melkweg, waarom dit wentel, en twee sterte van sterre het wat ’n kruis vorm. Sterrestelsels wat deur ’n getykrag beïnvloed word, het gewoonlik net een stert.
Boötes I-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Veewagter (Boötes) | |||
Tipe | dSph | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 14h 00m 06s | |||
Deklinasie | +14º 30' 00" | |||
Skynmagnitude (m) | 13,1 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 197 000 | |||
Skynbare grootte | 26′ | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | Boo I dSph, Boötes- Sferoïdale dwergsterrestelsel | |||
Lugkoördinate | ||||
14h 00m 06s, +14° 30′ 00″ | ||||
|
Verwysings
wysig- ↑ Belokurov, V.; Zucker, D.B.; Evans, N.W.; Wilkinson, M.I.; Irwin, M.J.; Hodgkin, S.; Bramich, D.M.; Irwin, J.M.; Gilmore, G.; Willman, B.; Vidrih, S.; Newberg, H.J.; Wyse, R.F.G.; Fellhauer, M.; Hewett, P.C.; Cole, N.; Bell, E.F.; Beers, T.C.; Rockosi, C.M.; Yanny, B.; Grebel, E.K.; Schneider, D.P.; Lupton, R.; Barentine, J.C.; Brewington, H.; Brinkmann, J.; Harvanek, M.; Kleinman, S.J.; Krzesinski, J.; Long, D.; Nitta, A.; Smith, J.A.; Snedden, S.A. (2006). "A Faint New Milky Way Satellite in Bootes". The Astrophysical Journal. 647 (2): L111–L114. arXiv:astro-ph/0604355. Bibcode:2006ApJ...647L.111B. doi:10.1086/507324.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dwergsterrestelsels.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia