Boat Club
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Boat Club is 'n baleaarse popduo vanuit Gotenburg, Swede wat uit die lede Andreas Wahlström en Magnus Christakis bestaan. Die twee het in 1999 met geraasmusiek begin eksperimenteer. Mettertyd het hulle hul meer vir die kombinering van geraas en konvensionele popstrukture begin interesseer, en uiteindelik het hulle hul identiteit in shoegaze-popmusiek gevind. Hulle het hul groep toe Citylights genoem en die meeste demomateriaal is in Wahlström se woonstel met behulp van onder meer elektroniese tromme opgeneem.
Boat Club | |
---|---|
Genres | Baleaarse pop |
Jare aktief | Sedert 1999 |
Etikette | Luxxury, i wish i was unpopular, Boat club |
Webwerf | www.boatclub.se |
Lede | Magnus Wahlström Andreas Christakis |
Diskografie
wysig- Caught the Breeze EP (3 September 2007)
- Warmer Climes EP (2007)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 12 Augustus 2010 op Wayback Machine (en)
- MySpace-profiel (en)
- MusicBrainz-profiel (en)
- Discogs-profiel (en)
Verdere leesstof
wysig- Onderhoud op Viceland.com[dooie skakel] (en)