Bobbejaansbergtonnel
Die Bobbejaansbergtonnel is 'n spoorwegtonnel wat digby die kus by Elandsbaai deur die Bobbejaansberg tonnel.
Die tonnel is in die laaste deel van die Sishen-Saldanha-spoorlyn gebou, waarop treine van byna 4 km lank ystererts na die Saldanhahawe vervoer.
Koördinate volgens Googlekaart
wysig- Noorde-ingang: 32°19′11″S 18°19′26″O / 32.31982°S 18.3239°O
- Suide-ingang: 32°19′29″S 18°19′04″O / 32.32465°S 18.3179°O