Bobby Angel

Suid-Afrikaanse sanger

Bobby Angel (gebore Robert Engelsman op 30 Desember 1936 in Johannesburg) is 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger. Van sy treffers sluit in Green Eyed Angel, Rainbows And Roses, Gentle On My Mind en You Ask Me To.[1]

Bobby Angel
GeboortenaamRobert Engelsman
Gebore30 Desember 1936 (1936-12-30) (87 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
GenresCountry-musiek
Beroep(e)Musikant
Jare aktief~1983 - nou

Diskografie

wysig
  • The Hits Of Foster & Allen, saam met Billy Forrest, LEO MUSIEK
  • Greatest Hits DVD, 2009
  • Somebody Like You, 2008 LEO MUSIEK
  • Angel Swings Sinatra, 2007 EMI
  • Collections
  • The Collection, 2006 SONY BMG
  • Don´t Forget To Remember, 2006 VAT VYF/SONY BMG
  • The Heart & Soul Of Bobby Angel
  • T´rug By My Mense, VAT VYF
  • Die Wals Van Die Lewe, VAT VYF
  • By Request
  • Gold 2 : More Hits From Bobby Angel, 2005 VAT VYF
  • Gold - The Hits Of Bobby Angel, DUE EAST
  • Voices, met Barbara Ray
  • Teardrops & Love Songs, GALLO
  • 22 Golden Hits
  • Gentle On My Mind, MAGIC MUSIC
  • Before The Next Teardrop Falls / Stop And Smell The Roses 7"
  • Dream Of Me - The Country Music Of Bobby Angel LP, 1983
  • The Angel LP, 1981 EMI

Verwysings

wysig
  1. musicians.co.za Geargiveer 22 April 2009 op Wayback Machine, besoek op 11 April 2010.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig