Boergsoen
Boergsoen (Russies: Бургсун, Kalmikies: Бурһсн) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Saam met nog twee groter nedersettings behoort dit tot die Kettsjeneri Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 114 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Boergsoen Бургсун | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°17′42″N 44°41′21″O / 47.29500°N 44.68917°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 60 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359120 |
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "wilger".[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Boergsoen 53 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 41 | 77,4% |
Dargine | 8 | 15,1% |
Russe | 4 | 7,5% |
Totaal | 53 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 5 Augustus 2023.