Boeroeni (Astrachan-oblast)
Boeroeni (Russies: Буруны) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf kleiner nedersettings insluit. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "reg".
Boeroeni Буруны | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°11′14″N 47°15′09″O / 46.18722°N 47.25250°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 2 178 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416103 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Boeroeni 2 150 inwoners gehad. Etniese Kasakke, Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 829 | 38,6% |
Russe | 426 | 20,8% |
Kalmikiërs | 397 | 18,5% |
Dargine | 317 | 14,7% |
Tartare | 105 | 4,9% |
Ander groepe | 76 | 3,5% |
Totaal | 2 150 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Augustus 2023.