Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga)


Boesmanspruit is 'n spruit wat suid van Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei in 'n suidwestelike rigting tot dit by die Watervalrivier aansluit.

Boesmanspruit is in Suid-Afrika
Boesmanspruit
Boesmanspruit
Ligging van die Boesmanspruit in Suid-Afrika.

Die Watervalrivier sluit by die Vaalrivier en daarna by die Oranjerivier aan, waarna die water in die Atlantiese Oseaan invloei.

Eksterne skakelWysig

Koördinate: 26°37′50″S 29°14′00″O / 26.63056°S 29.23333°O / -26.63056; 29.23333