Die Boggelrugdolfyn (Sousa plumbea) is 'n dolfyn wat voorkom langs die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Alfred. Die soogdier word herken aan die boggel op die rug en klein rugvin. Die dolfyn kom voor in vlak water naby die kus. Die bul word tot 2.8m lank en weeg 260 kg terwyl die koei 2.4m lank word en 170 kg weeg. Die spesie is minder speels as ander; dit ry selde branders of volg skepe.

Boggelrugdolfyn
Boggelrugdolfyne kom op vir lug.
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sousa
Verspreiding van Pasifistiese Boggelrugdolfyn (Sjinese witdolfyn)
Verspreiding van Indiese Boggelrugdolfyn
Verspreiding van Atlantiese Boggelrugdolfyn

Sien ook

wysig