Bok Radio is 'n Afrikaanstalige radiostasie wat in Kaapstad op 98.9 FM en op die internet uitsaai. Die hoof- uitvoerende beampte is Wimpie van der Sandt.[1]

Bok Radio bedryf die virtuele selfoonnetwerk Boksel.[2]

Op 16 April 2019 onttrek Bok Radio as borg van die Ghoema-musiektoekennings nadat 'n ander borg, MultiChoice, gedreig het om te onttrek vanweë die betrokkenheid van die sanger Steve Hofmeyr by een van die genomineerde musiekvideo's.[3]

Verwysings

wysig
  1. "Blinde Bonita wys haar radio-staal" (Nuusberig). Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 11 Junie 2017.
  2. "Boksel" (Webwerf). Boksel. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2019. Besoek op 11 Junie 2017.
  3. Bok Radio onttrek van Ghoemas. Maroela Media (16 April 2019). URL besoek op 16 April 2019.

Eksterne skakels

wysig