Boldinski
Boldinski (Russies: Болдинский) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Natsjalowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van die nabygeleë Boldarivier.
Boldinski Болдинский | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°19′27″N 48°15′43″O / 46.32417°N 48.26194°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzje |
Bevolking | |
• Totaal | 190 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416450, 416458 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 was daar 187 inwoners op Boldinski. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 105 | 56,1% |
Russe | 73 | 39% |
Azerbeidjanners | 5 | 2,7% |
Tartare | 4 | 2,1% |
Totaal | 187 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Julie 2023.