Bonteheuwel
Bonteheuwel is 'n gekleurde township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Bonteheuwel 'n bevolking van 45 967 gehad, van wie 43 826 (95%) Kleurlinge was.[1]
Bonteheuwel | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°57′3″S 18°33′15″O / 33.95083°S 18.55417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,55 km2 (1,37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 45 967 |
• Digtheid | 13 000/km2 (30 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 8925 |
Skakelkodes | 021 |
Verwysings
wysig- ↑ Subplek Bonteheuwel 2011-sensus