Bontnuwejaarsvoël
Die bontnuwejaarsvoël (Oxylophus jacobinus) is 'n algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël uit Noord-Afrika en Suid-Asië. Hulle kom in boomveld, ruigtes en doringboomsavanne voor. Die voël word 34 cm lank en weeg 70 – 92 gram. In Engels staan die voël bekend as die Jacobin Cuckoo.
Bontnuwejaarsvoël | |
---|---|
'n Bontnuwejaarsvoël vreet 'n wurm. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. jacobinus
|
Binomiale naam | |
Clamator jacobinus Boddaert, 1783
| |
Donkergroen – heel jaar Geel – somer Blou – winter Roomkleurig – deurgangsroete | |
Sinonieme | |
Oxylophus jacobinus |
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die tiptolle en fiskaallaksman as broeigashere.
Fotogalery
wysig-
Illustrasie, 1891
-
Voorkant
-
Rugkant
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Clamator jacobinus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Clamator jacobinus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)