Maak hoofkeuseskerm oop

'n Boontjie is die dikwels eetbare saad van enige spesie in die peulfamilie Fabaceae. Na bestuiwing ontwikkel die vrug in 'n peul wat van een tot etlike sade binne-in huisves en beskerm tot dit ryp geword het.

Boontjie
Arachis hypogaea - Köhler–s Medizinal-Pflanzen-163.jpg
'n Grondboontjieplant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Groenboontjies

Rankboontjies (Phaseolus coccineusis) plante wat gewysig is om deur slingering opwaarts te kan beweeg. Slingerplante het buigsame stamme, dikwels baie lank in verhouding tot hul dikte, wat spiraalvormig rondom enige ondersteuning draai. Die ondersteuning moet egter min of meer vertikaal wees en nie te dik nie.

GaleryWysig

Sien ookWysig

BronnelysWysig