Borger-Odoorn
Borger-Odoorn, Nedersaksies: Börger-Oring, is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2011), 'n oppervlakte van 278 km² en is in 1998 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteite Borger en Odoorn. Exloo is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°51′N 6°51′O / 52.850°N 6.850°O |
Stigting | 1998 |
Provinsie | Drenthe |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 277,92 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Des. 2010) | 25 942 |
- Bevolkingsdigtheid | 94/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Jan Seton (CDA) |
Daaglikse bestuur | {{{bestuur}}} |
Amptelike webwerf | borger-odoorn.nl |
Wikimedia Commons | Borger-Odoorn |
Borger-Odoorn lê in die weste op die Hondsrug. Die oostelik deel van die munisipaliteit word gevorm deur veendorpe, wat grens aan die veendorpe in die provinsie Groningen.
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Borger-Odoorn:
Boermastreek, Borger, Bronneger, Bronnegerveen, Buinen, Buinerveen, Drouwen, Drouwenermond, Drouwenerveen, Eerste Exloërmond, Ees, Eesergroen, Eeserveen, Ellertshaar, Exloërkijl, Exloërveen, Exloo, Klijndijk, Nieuw-Buinen, Odoorn, Odoornerveen, Tweede Exloërmond, Tweede Valthermond, Valthe, Valtherblokken, Valthermond, Westdorp en Zandberg (gedeeltelik).
Naburige munisipaliteite
wysigAa en Hunze | Stadskanaal (GR) | |
Westerwolde (GR) | ||
Coevorden | Emmen |