Borsele
Borsele (Seeus: Bossele) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, met 'n bevolking van 23 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 195 km².
Borsele Bossele | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Kernkragsentrale Borssele | |
Ligging van die Borsele-munisipaliteit | |
Kaart van Borsele | |
Koördinate: 51°26′N 3°49′O / 51.433°N 3.817°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zeeland |
Stigting | 1970 |
Regering | |
• Burgemeester | Gerben Dijksterhuis (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 194,52 km2 (75,10 vk. myl) |
• Land | 141,72 km2 (54,72 vk. myl) |
• Water | 52,80 km2 (20,39 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 22 799 |
• Digtheid | 161/km2 (420/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 4430-4459 |
Skakelkodes | 0113 |
Bestuurlike sentrum | Heinkenszand |
Webwerf | www.borsele.nl |
Die munisipaliteit is in 1970 gestig en die bestuurlike sentrum is in Heinkenszand.
Borsele is op die skiereiland Zuid-Beveland geleë en grens aan die Westerschelde.
In die munisipale gebied is een van die twee Nederlandse kernkragsentrales gevestig, te weet die Kernkragsentrale Borssele.
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Borsele:
Naburige munisipaliteite
wysigMiddelburg | Goes | |
Vlissingen | Kapelle | |
Sluis | Terneuzen | Hulst |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Borsele.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit