Hulst, Nederland
Hulst is 'n Nederlandse stadtjie in die ooste van Zeeuws-Vlaandere, provinsie Zeeland. Die munisipale gebied grens in die suide aan die Belgiese provinsie Oos-Vlaandere, en in die weste aan die munisipaliteit Terneuzen. Hulst het 'n bevolking van sowat 10 700 in 2012 gehad en lê 30 km wes van Antwerpen.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zeeland |
Koördinate | 51°17′N 4°3′O / 51.283°N 4.050°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 201,44 vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Mei 2014) | 27 370 |
- Bevolkingsdigtheid | 136/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Ilona Jense-van Haarst (VVD) |
Amptelike Webwerf | gemeentehulst.nl |
Besienswaardighede
wysig- Dubbele stadspoort (1771)
- Sint-Willibrordusbasiliek
- Refugiehuis Ten Duinen, aan die Steenstraat met die museum De Vier Ambachten.
- Refugiehuis Cambron, aan die Steenstraat
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hulst, Nederland.