Bosluiskloofpas
Bosluiskloofpas lê op 'n grondpad wat lei na die Gamkapoortdam aan die noordelike helling van die Klein Swartberge tussen Ladismith en Calitzdorp. Die pas bereik sy hoogste punt op 1 000 m bo seevlak en het 'n maksimumsteilte van 1:14.