Boso van Arles
Boso van Arles (gebore omstreeks 800; sterf in 855) was 'n Frankiese graaf van onderskeidelik Turyn en Valois uit die Bosoniede-dinastie.
Boso van Arles | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | omstreeks 800 |
Sterf | omstreeks 855 |
Kind(ers) | Boso, Theutberga, Richildis, Hugbert |
Familie en kinders
wysigHy was getroud met Engeltrude. Hulle het die volgende kinders gehad:
- Boso, Graaf van Valois (sterf 874)
- Theutberga (sterf voor 25 November 875), getroud met Lotarius II
- Richildis (sterf 883), getroud met Bivinus van Metz
- Hugbert, Graaf van Valois en leke-ab van die Abdy van Sint Mauritius (820–864).
Bronne
wysig- Pierre Riché, The Carolingians, a family who forged Europe.
Eksterne skakels
wysig- GENEALOGY.EU: Bosonides
- Stirnet: Provence1 (abonnement vereis)