Botterkloofpas
Die Botterkloofpas op die suidelike punt van die Bokkeveldberge in die Noord-Kaap is op die R364-streelsroete tussen die dorpe Nieuwoudtville, Calvinia en Clanwilliam. Dit is nagenoeg by die koördinate 31° 49′ suid en 19° 15′ oos en bereik 'n hoogte van 692 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:10.
Botterkloofpas | |
Ligging | Noordoos van Clanwilliam |
---|---|
Maksimumhelling | 1:10 |
Hoogte | 683m |
In | Boegoeberge |
Pad | R364 |
Bibliografie
wysig- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
- tracks4africa.co.za
- www.mountainpassesssouthafrica.co.za