Grootvlieëvanger
(Aangestuur vanaf Bradornis infuscatus)
Die Grootvlieëvanger (Bradornis infuscatus) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre en dorre bossieveld. Die voël is 20 cm groot en weeg 39 gram en kom voor aan die westelike gedeelte van Suid-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Chat Flycatcher.
Grootvlieëvanger | |
---|---|
Grootvlieëvanger in die Etosha Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. infuscatus
|
Binomiale naam | |
Bradornis infuscatus (Smith, 1839)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Bradornis infuscatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)