Bratsk
Bratsk (Russies: Братск) is 'n stad in die Irkoetsk-oblast in die ooste van Rusland met 'n geraamde bevolking van 238 825 (2014). Die Bratskdam is naby geleë.
Irkoetsk-oblast in Rusland | Wapen |
Wapen in 1980 | |
Land | Rusland |
Oblast | Irkoetsk-oblast |
Koördinate | 56°7′N 101°36′E / 56.117°N 101.600°O |
Stigting | 17de eeu |
Stadstatus | 1955 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 428 vk km |
Hoogte bo seevlak | 450 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 238 825 |
Tydsone | UTC +8 |
- Somertyd | UTC +9 |
Burgemeester | Konstantin Klimof |
Amptelike Webwerf | www.bratsk-city.ru |