Zibo (Chinees: 淄博) is 'n stad in die Chinese provinsie Shandong met 'n bevolking van 4 530 600 in 2010.

Zibo

淄博
Stad
Die Liuquan-plein in die Zichuan-distrik.
Die Liuquan-plein in die Zichuan-distrik.
Zibo is in China
Zibo
Zibo
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 36°47′00″N 118°03′00″O / 36.78333°N 118.05000°O / 36.78333; 118.05000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieShandong
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeZhou Qingli (周清利)
Oppervlak
 • Totaal5 938 km2 (2 293 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 530 600
 • Digtheid760/km2 (2 000/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
255100
Skakelkodes533
Webwerfzibo.gov.cn

Die stad is geleë tussen Jinan in die weste, Laiwu en Tai'an in die suidweste, Linyi in die suide, Weifang in die ooste, Dongying in die noordooste en Bintsjou in die ooste.