UTC+08:00
UTC+08:00 is die tydsone vir:
Lande en gebiede met UTF+8 as standaardtyd | ||
---|---|---|
Lande en gebiede sonder somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Broenei | * | Brunei Darussalamtyd (BNT) |
Indonesië (Sentraal-Indonesië): - Celebes (Sulawesi) - Klein-Soenda-eilande (inklusief Wes-Timor) - Oos-Kalimantan - Suid-Kalimantan |
*/** | Sentrale Indonesiese Standaardtyd of Waktu Indonesia Tengah (WITA) |
Filippyne | * | Filippynse Standaardtyd (PST) |
Maleisië | * | Maleisiese Standaardtyd (MST) of Maleisië-tyd (MYT) |
Singapoer | * | Singapoerse Standaardtyd (SGT) |
Republiek China | * | Taiwantyd |
Volksrepubliek China (insluitend die vasteland van China, Macau en Hongkong) |
* | Chinese Standaardtyd, China-tyd of Beijing-tyd (CST of CCT) (vroeër Chungyuan-standaardtyd). In Hongkong word die tyd Hongkongtyd (HKT) genoem |
Lande en gebiede met somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Australië: - Wes-Australië (grootste deel) |
** | Wes-Australiese Standaardtyd (WAST) |
Mongolië (Sone 2) - Sentrale deel[1] |
* | Ulaanbaatar-tyd (ULAT) |
Rusland (Sone 7) - Boerjatië - Irkoetsk-oblast - Oest-Orda Boerjatië |
* | Irkoetsktyd (IRKT) |
Lande en gebiede met UTC+8 as somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Mongolië (Sone 1) - ajmag Bajan-Ölgii - ajmag Hovd - ajmag Uvs |
* | Hovd-somertyd (HOVST) |
Rusland (Sone 6) - Chakassië - Krasnojarsk-krai - Kemerovo-oblast - Tyva |
* | Krasnojarsksomertyd (KRAST) |
Verwysings
wysig- ↑ (en) Statoids Time Zones of Mongolia
- Stede in UTC+8 (en)