Breëstertsanger
Die Breëstertsanger (Schoenicola brevirostris) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en hoogtrekvoël wat in lang, welige gras skuil. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 – 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Broad-tailed Warbler
Breëstertsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. brevirostris
|
Binomiale naam | |
Schoenicola brevirostris Sundevall, 1850
| |
Sinonieme | |
Catriscus apicalis |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Schoenicola brevirostris. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Schoenicola brevirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)