Maak hoofkeuseskerm oop

Bridgit Mendler (gebore 18 Desember 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel (2009) en The Secret World of Arrietty (2010), en in die televisiereeks Good Luck Charlie (2010).

Bridgit Mendler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bridgit Claire Mendler
Geboorte 18 Desember 1992 (1992-12-18) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inhoud

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2004: The Legend of Buddha
  • 2009: Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel
  • 2010: The Secret World of Arrietty

TelevisiereekseWysig

  • 2005: The Tourettes Guy
  • 2010: Good Luck Charlie
  • 2011: Vevo's Stylized
  • 2014: Undateable
  • 2014: High Notes

TelevisierolprenteWysig

  • 2011: Lemonade Mouth
  • 2011: Good Luck Charlie, It's Christmas!
  • 2017: Thin Ice

Video'sWysig

  • 2012: Bridgit Mendler: Ready or Not
  • 2013: Bridgit Mendler: Hurricane

Eksterne skakelsWysig