Bridle Driftdam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Bridle Driftdam is geleë in die Buffelsrivier by Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1969 geopen en het 'n bakmaatvolume van 101,6 miljoen m3 agter 'n wal van 55 m hoog.
Bridle Driftdam | |
---|---|
Ligging | Oos-Londen |
Provinsie/Land | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 32°59′22″S 27°43′14″O / 32.98944°S 27.72056°O |
Dam in | Buffelsrivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Openingsdatum | 1991 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Klipvulling |
Hoogte van wal | 55 m |
Lengte van wal | 623 m |
Bakmaat | 101,6 miljoen m3 |
Reservoir | Bridle Driftdamreservoir |
Damoppervlak | 746 ha |
Sien ook
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |