British Aerospace Jetstream 31
Britse passasiersvliegtuig
Die British Aerospace Jetstream 31 is 'n klein, tweemotorige turboskroef passasiersvliegtuig met lugdrukreëling. Hierdie vliegtuig is ontwikkel van die Handley Page Jetstream.
BAe Jetstream 31 | |
---|---|
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | British Aerospace |
Nooiensvlug | 28 Maart 1980 |
Bekendstelling | 29 Junie 1982 |
Status | Aktief |
Hoofgebruikers | Pascan Aviation AIS Airlines FlyPelican |
Vervaardig | 1980-1993 |
Aantal gebou | 386 |
Ontwikkel van | Handley Page Jetstream |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie British Aerospace Jetstream 31.