Maak hoofkeuseskerm oop
Skematiese diagram van 'n turboskroefmotor

'n Turboskroefmotor is 'n turbine-enjin wat gewoonlik 'n vliegtuig se skroef aandryf. 'n Turboskroefmotor is nie 'n ware straalmotor nie, die uitlaatgasse word nie gebruik om stukrag te verskaf nie, maar om die turbine aan te dryf.