Convair R3Y Tradewind
Amerikaanse vliegboot
Die Convair R3Y Tradewind is 'n Amerikaanse vliegboot van die 1950's wat ontwerp en gebou is Convair. Dit is toegerus met Allison T40 turboskroef motors.
Convair R3Y Tradewind | |
---|---|
Tipe | Vliegboot |
Vervaardiger | Convair |
Nooiensvlug | 22 Februarie 1954 |
Bekendstelling | 1956 |
Onttrek | 1958 |
Status | Onttrek |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Vloot |
Aantal gebou | 11 |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Convair R3Y Tradewind.